HOME

ABOUT

TESTIMONIALS

WEDDING VIDEOS

CONTACT US





"Dear Andre and Brenda,
Thank you SO much for capturing our fairytale wedding on video. It is definitely a dream come true to be able to watch our special day for years to come! You guys are absolute stars!"
- Kym & Ray

"Brenda & Andre
Baie dankie dat julle bereid was om ons troudag n groot sukses te maak die gaste is mal oor julle moenie verbaas wees as daar nog n “ joppie “ of twee na julle kant toe kom nie."
- Groete Shimone & Stephen De Wet(Nederland)

 

"To Andre & Brenda
Thank you for a GREAT video.  My day was made to look perfect. Thank you for your great ideas, everybody thinks it wonderful
Thanks."
- Chantel & Ray


"Brenda &  Andre
Baie dankie vir die moeite wat gedoen was met die video. Dit is stunning “well done” Onthou Ronelle se 21st!!!"

- Renier & Lisha


"André & Brenda
Baie dankie vir die pragtige video wat julle vir ons gemaak het. Dis ons herinnering wat ons verewig sal bewaar.  Baie dankie vir al julle tyd en moeite."
- Groete Colin & Reneé


"André & Brenda
Thank you for an awesome DVD.  We love it, love it!!!!"
- Jaco & Michelle


"André & Brenda
Baie dankie vir die opname van die DVD op ons spesiale dag.  Sonder julle sou ons die dag nie kon onthou soos nou nie.  Dit word opreg waardeer.  Julle is pragtige mense.
Groete,
Hanro & Rethia Terblanche
"

"André & Brenda
Thank you for a stunning DVD.  We cried, laugh and really enjoyed watching it.  The music everything was so perfect.
We loved it.

Regards,
Theunis & Elmari"

 

 


 








© 2011 ABC Video Productions Port Elizabeth. All Rights Reserved.
Designed by Prism Studios


Wedding Videographer